Storieboek: 'n Roman PDF/EPUB Ý Storieboek: 'n Epub


Storieboek: 'n Roman [PDF] ✐ Storieboek: 'n Roman By François Bloemhof – Thomashillier.co.uk Daar was nog nie 'n gesin soos dié nieAltus Saayman se lewe is nie maklik nie Wat sou jý gedoen het as jy deel was van 'n familie wat geseën en gestraf is met magiese kragte Sy pa ken die toekoms t Daar was nog nie 'n gesin soos dié nieAltus Saayman se lewe is nie maklik nie Wat sou jý gedoen het as jy deel was van 'n familie wat geseën en gestraf is met magiese kragte Sy pa ken die toekoms ten dele sy Storieboek: 'n Epub / ma het helende hande en sy suster Dinnie kan van vorm veranderOm nie te praat van die probleme wat sy grapjas oom sy geheim stelende tante en tog so goeie nefie hom besorg nieAltus se krag Met woorde toor hy vertroos hy as liegbek kind en later as volwasse skrywer tot die gaping tussen dít wat is en dít wat kan wees net so vaag en maklik oorbrugbaar raak soos die grens tussen ons wêreld en sy storie landWanneer die werklikheid Altus eindelik ketting besef hy daar is 'n uitweg — mits hy 'n prys betaal wat geen mens sal betaal nie Die alternatief egter om die vooraf bestemde te aanvaar en gewoonmens te bly Ondenkbaar.

  • Unknown Binding
  • 228 pages
  • Storieboek: 'n Roman
  • François Bloemhof
  • Afrikaans
  • 01 November 2016
  • 9780798136259

About the Author: François Bloemhof

François Bloemhof is in die 's in die Paarl gebore Hy het in op die Suid Afrikaanse literêre toneel verskyn as De Kat pryswenner met sy debuutroman Die nag het net een oog Sy volgende drie boeke was almal op 'n manier spanningsverhale Storieboek: 'n Epub / voor moeilik klassifiseerbare tekste soos Storieboek Hostis en KlipgooiOmdat jonger lesers van sy boeke gehou het het hy ook spesifiek vir hu.



10 thoughts on “Storieboek: 'n Roman

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *