Twee vir n Stuiwer ePUB Ý Twee vir Epub /

Twee vir n Stuiwer [Download] ➻ Twee vir n Stuiwer By W.A. Hickey – Thomashillier.co.uk Kuif Kwaster en sy familie – 'n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie Saam met Skeel At en Kuif verdedig lesers die mossi Kuif Kwaster en sy familie – 'n voorbeeldige en vername mossiegesin Twee vir Epub / in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie Saam met Skeel At en Kuif verdedig lesers die mossie eer teen die wraaksugtige en rebelse Beatnik bende; en saam met Meks en Maja word daar vir die mannetjies in die bodorp flikkers gegooi Die sukses van hierdie eiesoortige werk kan gemeet word aan die feit dat die boek vanaf drie en twintig keer herdruk is.


3 thoughts on “Twee vir n Stuiwer

  1. Annetjie Van Tubbergh Annetjie Van Tubbergh says:

    love


  2. Meloney Meloney says:

    ek het hierdie boek gelees op skool in Gr4 die boek het nog altyd by my gebly tot nou 14 jaar later toe vind ek hom weer Wat n ongelooflike ligte boek Ek sien so uit om dit eendag vir my kinders te lees Dit is n pragtige boek


  3. Elsa Hoffman Elsa Hoffman says:

    My pa het die boek vir my voorgestel en ek moet sê dat ek nie baie uitgesien het om die boek te lees nie aangesien ek meer Engelse boeke as Afrikaanse boeke lees Maar ek moet bieg dat die boek regtig ongelooflik goed geskryf was en ten spyte van die feit dat die boek Afrikaans is het ek dit vreeslik baie genietEk stel definitief die boek voor vir enige iemand wat hou voëltjies en van goeie familie waardes


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *